Hierdie toets word gedistribueer deur Total Training Systems -1993. Tel. (011) 464 - 1684 Faks 0866329660 Target Training International BPK Kopiereg c 2006. Alle regte voorbehou. E-mail: totaltraining@mweb.co.za Website: www.totaltrainingsystems.com
Begin met 'n proses van selfbegrip waarby U vanuit 'n persoonlike sowel as profesionele oogpunt sal baat.
Die inligting wat verskaf word, sal U in staat stel om U werk en/of bestuurstyl beter te verstaan.
U verslag sal u in staat stel om 'n aksieplan te ontwikkel wat U persoonlike sowel as professionele groei kan verhoog.
Voorskrifte:
Lees die volgende 24 vrae sorgvuldig deur. Gebaseer op U eie gedrag, trek 'n enkele X in die Meeste en 'n enkele X in die Minste blokkie. Elke vraag moet net twee kruisies kry - een Meeste, en een Minste.
Konsentreer op die woorde wat U in U werksituasie beskryf.
Wees genadeloos eerlik met Uself!!!!
Volg U intuïsie - moenie oor-analities wees nie!
Kies SLEGS 1 Meeste en 1 Minste uit elk van die 24 vrae.
Nie langer as 1- - 12 minute sonder onderbreking nie.